🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

50 Van die Beste Volstruis Resepte Image 1
View Media Gallery
50 Van die Beste Volstruis Resepte Nav Image 1

50 Van die Beste Volstruis Resepte

$2.00 $2.99


Tags:

Afrikaans Kookboeke Nie-fiksie Volwasse


Categories:

Volwasse: Kookboeke
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Volstruis het dieselfde smaak en tekstuur as beesvleis, maar met laer vet- en cholesterolvlakke is dit die perfekte maaltyd vir gesondheisbewustes wat tog 'n stukkie rooivleis wil geniet.

Volstruisvleis is so veelsydig dat dit in enige vorm - van 'n sappige lendestuk tot maalvleis en wors - gekoop en voorberei kan word.

50 van die Beste Volstruisresepte bestaan uit 'n versameling resepte van regoor Suid-Afrika wat ligte somerdisse en geurige winterkos insluit.