🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie Image 1
View Media Gallery
Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie Nav Image 1

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie

$7.99 $8.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders NB
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.