🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank Image 1
View Media Gallery
Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank Nav Image 1

Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank

$5.00 $6.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fiksie Jaco Jacobs Kinders Latest Pan Macmillan


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!

Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.

Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.

Niek gaan almal laat SKATER van die lag.

Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.

Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.

Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?