🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Dagboek van 'n Wimpy kid 14:  Breekyster Image 1
View Media Gallery
Dagboek van 'n Wimpy kid 14:  Breekyster Nav Image 1

Dagboek van 'n Wimpy kid 14: Breekyster

$8.00 $9.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Penguin
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

'n Onverwagse erflating gee Gregg Heffley se gesin 'n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.

Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.

Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan le het...of sal hulle die dorp moet verlaat?