🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

David Walliams: Rotburger Image 1
View Media Gallery
David Walliams: Rotburger Nav Image 1

David Walliams: Rotburger

$11.00 $13.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop.

En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie, maar daar is 'n leidraad in hierdie boek se titel...”