🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Boomhuis met 39 Vloere, Die Image 1
View Media Gallery
Boomhuis met 39 Vloere, Die Nav Image 1

Boomhuis met 39 Vloere, Die

$11.00 $13.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Age 8 - 10 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).

MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...