🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Diere se Prettige Kermis, Die Image 1
View Media Gallery
Diere se Prettige Kermis, Die Nav Image 1

Diere se Prettige Kermis, Die

$2.00 $2.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fiksie Kinders


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Die storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar avonture word net meer en meer…

Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en die kermis eindig op ’n goeie noot.