Kwevoel sit rustig in haar nes hoog daar bo, met haair grys opwipkuid en haar wakker kraaloe.
Die ander voels wil graag met haar speel en gesels, maar Kwevoel wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwevoel dad ons almals n vriend of twee nodig het.