“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”
“It is relaxing therapy to doodle and colour freely,” says Marleen Visser, the artist. “My doodles are spontaneous, imaginative line drawings, perceptions and dreams of everyday life. Allow your inner-child to explore and discover the ltitle stories within. Be inspired as the creative journey takes your heart and mind to wonderful new places.”