🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Eerste Sprokies: Raponsie Image 1
View Media Gallery
Eerste Sprokies: Raponsie Nav Image 1

Eerste Sprokies: Raponsie

$5.00 $6.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Kinders Latest NB


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Lank gelede was daar 'n man en sy vrou wat baie graag 'n kind wou hê. Ná 5 jaar het sy nog steeds nie 'n baba gehad nie en sy was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar 'n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Maar toe vra 'n kwaai stem: "Hoekom steel jy my raponsies?" Hulle buurvou was 'n heks en sy was baie kwaad!