🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Eggo's in die Skimberge Image 1
View Media Gallery
Eggo's in die Skimberge Nav Image 1

Eggo's in die Skimberge

$3.99 $4.00


Tags:

13+ Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Mattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.

Met 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....