🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer Image 1
View Media Gallery
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer Nav Image 1

Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer

$11.99 $13.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Age 6 - 10 Aktiwiteit Kinders Lapa Nie-fiksie


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.

Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.