In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees so intiem te leer ken soos sy Hulle leer ken het. Haar hartewens is dat alle mense 'n intieme verhouding met die Vader-God sal ken en geniet, en dat almal sal besef: die Hemel is 'n onverwoordbare, pragtige werklikheid!