🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Goggas Image 1
View Media Gallery
Goggas Nav Image 1

Goggas

$3.99 $4.00


Tags:

Afrikaans Kinders Lapa Nie-fiksie Opvoedkundig


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Maak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word.

Ontmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die wonderwereld van goggas vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.