🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Handwerk vir die Huis Image 1
View Media Gallery
Handwerk vir die Huis Nav Image 1

Handwerk vir die Huis

$2.99 $3.00


Tags:

Afrikaans Kookboeke Nie-fiksie Volwasse


Categories:

Volwasse: Kookboeke
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Ekstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in:

Verskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone "n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.