🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Hier kom die kat (Dr. Seuss) Image 1
View Media Gallery
Hier kom die kat (Dr. Seuss) Nav Image 1

Hier kom die kat (Dr. Seuss)

$8.00 $9.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fiksie Kinders Latest Protea


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Ons kyk ...
By die deur is 'n harige voet!
Ons kyk ...
Hier kom die kat met die hoed!

Toe die kat met die hoed by Sonja en haar boetie kom kuier, verander hul rustige, netjiese huis in 'n holderstebolder speelplek. Hier kom die kat (oftewel The Cat in the Hat) is een van Dr. Seuss se gewildste kinderboeke. Hierdie is 'n nuwe Afrikaanse uitgawe, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.