🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere Image 1
View Media Gallery
Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere Nav Image 1

Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

$3.99 $4.00


Tags:

Afrikaans Kinders Lapa Nie-fiksie


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.