Tags:
Categories:
Petoet kry yskoud .... Hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak!
Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?