🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Kiets in Parys Image 1
View Media Gallery
Kiets in Parys Nav Image 1

Kiets in Parys

$7.00 $8.00


Tags:

Afrikaans Kinders Onder 6 Opvoedkundig Picture Flats


Categories:

Kinders: Onder 6 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate in Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad, waar sy die aande om dans en sing.

Op haar reis ontmoet sy die legendariese Edith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil he? 

Katte het immers nege lewens, jy weet....