🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek? Image 1
View Media Gallery
Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek? Nav Image 1

Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek?

$2.00 $2.00


Tags:

Afrikaans Jaco Jacobs Kinders Latest Onder 6 Opvoedkundig Pan Macmillan Stories met Lesse


Categories:

Kinders: Onder 6 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte krui