Tags:
Categories:
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Krok kan toor. Dil wil ook toor. Hy kry dit nie reg nie. Maar Krok maak n plan.