Tags:
Categories:
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Dil is bly. Daar is n koei in sy tuin! Wat doen sy daar? Dil gaan sy bes doen om uit te vind!