Tags:
Categories:
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Dil is seker hy sien n tier. Die paddas lag vir hom. Maar wat kruip daar in die bos weg?