Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats n skip bou. n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees...