🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Lea lief Muisvalle en Maan-Melkskommels 4 Image 1
View Media Gallery
Lea lief Muisvalle en Maan-Melkskommels 4 Nav Image 1

Lea lief Muisvalle en Maan-Melkskommels 4

$4.00 $5.00


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!

Lea het drie probleme.

1. Iets of iemand is besig  om die uile dood te maak.

2. Daar is 'n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp.

3. Hazel en Nikita stel meer in die cool nuwe restaurant belang as om vir Lea met die diere te help!

Lea stel saam met haar ma en pa ondersoek in om die uile te probeer red. Gou-gou kom hulle agter: die uile, muise en die restaurant is dalk alles deel van dieselfde probleem....