🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin Image 1
View Media Gallery
Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin Nav Image 1

Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin

$2.99 $3.00


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders NB
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy's die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.