🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur Image 1
View Media Gallery
Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur Nav Image 1

Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur

$8.00 $9.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

Lillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die dorpenaars is kwaad en twee cowboy helde het spoorloos verdwyn. Kan Lillie met haar towerkuns help om 'n misverstand tussen haar vriende en die Indiane uit die weg te ruim? En wie sit regtig agter die kwajongstreke?