🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Lillie die heksie se sirkusbetowering Image 1
View Media Gallery
Lillie die heksie se sirkusbetowering Nav Image 1

Lillie die heksie se sirkusbetowering

$8.00 $9.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aanbreek nie! Haaar kleinboet is tevrede om oopmond na al wat toertjie is te kyk, maar Lillie se hande jeuk om self deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie met haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?