🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Lillie die heksie word 'n speurder Image 1
View Media Gallery
Lillie die heksie word 'n speurder Nav Image 1

Lillie die heksie word 'n speurder

$8.00 $9.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

 

Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk: Sy moet die verlore fiets opspoor en die booswig vastrek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer sovel pret....en 'n getoor van die eerste water!