🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Low Carb is Lekker Twee Image 1
View Media Gallery
Low Carb is Lekker Twee Nav Image 1

Low Carb is Lekker Twee

$15.00 $17.99


Tags:

Afrikaans Kookboeke Latest Volwasse


Categories:

Volwasse: Kookboeke
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.

Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!

As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.