🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Meisie met uitroeptekens in haar oë, Die Image 1
View Media Gallery
Meisie met uitroeptekens in haar oë, Die Nav Image 1

Meisie met uitroeptekens in haar oë, Die

$8.99 $10.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Latest Pan Macmillan
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soos Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli en Sally Partridge en nuwe stemme soos Cliffordene Norton en Mercy Kannemeyer.

Die verhale is soms romanties, soms snaaks, soms alledaags, soms buitengewoon ... en die eindes meestal gelukkig. Die bundel is ryk aan diversiteit en bied ’n verskeidenheid wat betref identiteit, karakters en agtergronde.