🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana Image 1
View Media Gallery
Mieke 3: Weerlig oor Mtwana Nav Image 1

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

$8.99 $10.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Aktiwiteit Kinders Latest NB
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante.  Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.  'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.