🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

My Eerste Beloftebybel Image 1
View Media Gallery
My Eerste Beloftebybel Nav Image 1

My Eerste Beloftebybel

$8.99 $10.00


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Christelik Kinders Latest Onder 6
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm.

My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.
Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer.
Aan die hand van die beloftes kan die klein kind God se liefde leer ken en ervaar. Elkeen van die 32 stories en gebede uit Ou en Nuwe Testament is spesiaal gekies om een van die kernbeloftes te beklemtoon.
Die infografiek, kleurvolle illustrasies en boeiende stories bemagtig ouers en versorgers om met die klein kind oor God se beloftes te gesels.
My Eerste Beloftebybel nooi families uit om die kernbeloftes oop te maak en God se grootste geskenk te ontdek – die vreugde en liefde van God in oorvloed!