🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

My Eerste Woordeboek (Afrikaans - Eng; Noord-Sotho - Zoeloe) Image 1
View Media Gallery
My Eerste Woordeboek (Afrikaans - Eng; Noord-Sotho - Zoeloe) Nav Image 1

My Eerste Woordeboek (Afrikaans - Eng; Noord-Sotho - Zoeloe)

$7.99 $8.99


Tags:

Afrikaans Kinders Lapa Nie-fiksie Onder 6


Categories:

Kinders: Nie-fiksie
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!