🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek Image 1
View Media Gallery
My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek Nav Image 1

My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek

$6.99 $7.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Age 8 - 10 Christelik Kinders Latest Struik
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Wil jy bekende Bybelstories op ’n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord!

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die kreatiewe stap-vir-stap-projekte ontwikkel jou jong kind se oog-hand-koördinasie deur te knip, te plak, te vou en te verf. Daar is prentjies wat elke stap mooi verduidelik, en ook ’n prentjie van die finale produk. Projekte om te maak sluit in vinger-poppies uit Noag se ark, Josef se veelkleurige jas, die wyse manne se geskenke en Jesus se kruis.

Die boek is ideaal vir Sondagskoolklasse, tuisonderrig of enige reënerige dag tuis. My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek sal kinders se kreatiwiteit aanvuur en is ’n onvergeetlike manier om die Bybel hul eie te maak.