🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek Image 1
View Media Gallery
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek Nav Image 1

My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek

$5.00 $6.00


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af.

Lê op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur,
of gooi ‘n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur
in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk
met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek
idioom-inkleurboek.