🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories, 'n Image 1
View Media Gallery
Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories, 'n Nav Image 1

Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories, 'n

$5.99 $6.99


Tags:

Afrikaans Age 8 - 10 Fiksie Kinders Penguin
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende.

Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer.

Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).