🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Ouens is nie pizzas nie! Image 1
View Media Gallery
Ouens is nie pizzas nie! Nav Image 1

Ouens is nie pizzas nie!

$8.00 $9.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie - soos die een oor ouens en pizzas....

Stap 1: Moenie 'n Hawaiian-pizza bestel as jy pynappel haat nie.

Stap 2: Maak seker van die bestanddele voor jy bestel.

Stap 3: Onthou, die beste restaurant vat partykeer langer om 'n pizza te maak - so gebruik 'n bietjie geduld.

Dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties: Markus met die blonde hare en blou oe en abrie, die geheimsinnige donkerkop.....