🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment Image 1
View Media Gallery
Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment Nav Image 1

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

$3.99 $6.99


Tags:

Afrikaans Age 6 - 10 Fiksie Kinders Lapa


Categories:

Kinders
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.