🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Rietrotte (4): Rietrotte en die Stropers Image 1
View Media Gallery
Rietrotte (4): Rietrotte en die Stropers Nav Image 1

Rietrotte (4): Rietrotte en die Stropers

$7.99 $9.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Protea
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Dis die eerste oop naweek vir die graad 8's. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos 'n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om 'n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?

En dan is daar die mans met die swart pakke - wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie … Wat sou dit wees waarna hulle soek?