🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Ses blinde muise en 'n olifant Image 1
View Media Gallery
Ses blinde muise en 'n olifant Nav Image 1

Ses blinde muise en 'n olifant

$8.00 $9.00


Tags:

Afrikaans Fiksie Kinders NB Onder 6


Categories:

Kinders: Onder 6 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Een snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.