🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Slaapstories vir Vaak Ogies Image 1
View Media Gallery
Slaapstories vir Vaak Ogies Nav Image 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$11.00 $13.00


Tags:

Afrikaans Age 6 - 8 Fantasi Fiksie Kinders


Categories:

Kinders: 6 tot 8 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Al gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories!

Francois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie – dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!