🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Soetgoed Image 1
View Media Gallery
Soetgoed Nav Image 1

Soetgoed

$1.99 $2.00


Tags:

Afrikaans Kookboeke Nie-fiksie Volwasse


Categories:

Volwasse: Kookboeke
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

In Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwereldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek bevat net meer as 60 resepte vir nagereg wat ingedeel is volgens die seisoene. Hou die familie gelukkig met Griet se neuterige piesangbrood en Ouma Mollie se lemoenpoeding, of beindruk jou vriende met sjampanjejellie met bessies of pistachio-koek en Noble Late Harvest. Proe 'n stewige skeut Frankryk in geregte soos Blinis aux Jardins des Thevenets en die flambojante Souffle Grand Marnier. Die resepte is maklik om te volg, maar sal jou soos 'n professionele sjef laat voel. Met die boek op jou rak sal jy nie sommer weer winkel toe hoef te hardloop vir nagereg nie.