Tags:
Categories:
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in.
3+