🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Speurder Anika Omnibus (5-in-1) Image 1
View Media Gallery
Speurder Anika Omnibus (5-in-1) Nav Image 1

Speurder Anika Omnibus (5-in-1)

$8.99 $10.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Kry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wat Annika op ’n speurtog lei; ’n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs ’n kissie met geld wat uit ’n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie – Annika sal die raaisel gou-gou oplos!
Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:
1. Speurder Annika
2. Speurder Annika kry snuf in die neus
3. Speurder Annika maak ’n plan
4. Speurder Annika los ’n raaisel op
5. Speurder Annika stel ondersoek in