🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Tippie se Eerste Boek Oor Teenoorgesteldes Image 1
View Media Gallery
Tippie se Eerste Boek Oor Teenoorgesteldes Nav Image 1

Tippie se Eerste Boek Oor Teenoorgesteldes

$4.00 $5.00


Tags:

Afrikaans Kinders Lapa Latest Onder 6 Opvoedkundig


Categories:

Kinders: Onder 6 Jaar
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!

Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.

Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier.esier.