🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Toe ons Jonk was ('n Roman) Image 1
View Media Gallery
Toe ons Jonk was ('n Roman) Nav Image 1

Toe ons Jonk was ('n Roman)

$4.99 $9.00


Tags:

Christelik Fiksie On Sale Volwasse


Categories:

On Sale
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Noah en Emily Carter was bestem om saam te wees – van hul eerste ontmoeting, hul opwindende verlowing en pragtige troue, tot by hul gelukkig-vir-ewig-en-altyd-lewe. Hul liefdesverhaal is spesiaal en hulle wil dit met die hele wêreld deel. Meer as ’n miljoen aanhangers volg hul lewe op Instagram, Facebook en Twitter sedert die dag dat Noah ten aanskoue van ’n skare mense en die nuuskameras vir Emily gevra het om te trou. Maar agter die perfek gestileerde foto’s en bemoedigende boodskappies op sosiale media, is hul lewe allesbehalwe ’n sprokie, en dis Noah se obsessie met sosiale media wat alles geruïneer het. ’n Hartgebroke Emily reik uit na haar vriendin Kari Baxter Taylor en vertel haar die waarheid: sy en Noah het besluit om uitmekaar te gaan.

Hy trek die volgende oggend uit. Maar wanneer Noah die volgende oggend wakker word, is alles anders.

Emily is weg en die kinders is jare ouer. Soos Scrooge in A Christmas Carol , gebeur daar vreemde dinge en sy lewe neem ’n bisarre wending deur die aand. Later is Noah oortuig daarvan dat hy twintig jaar ouer is. En hy is desperaat vir ’n tweede kans.