🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke) Image 1
View Media Gallery
Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke) Nav Image 1

Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke)

$3.99 $4.00


Tags:

Afrikaans Kookboeke Nie-fiksie Volwasse


Categories:

Volwasse: Kookboeke
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe.

Die resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help om keer op keer jou gesin en gaste met die lekkerste smulkos uit die hart te verras. Al kom hulle uit al die uithoeke van die land, vertel elke tuiskok se profi el en resepte dieselfde storie - 'n storie van gulhartigheid, gasvryheid en 'n passie vir kook, bederf en deel. Komkooksaamengeniet! Die resepte is uitgesoek en getoets deur ma-en-dogterspan Christelle Erasmus en Alana van den Berg wie se eie boeke gereeld bo aan die blitsverkoperlyste pryk.