🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Trompie Omnibus 6 (3-in-1) Image 1
View Media Gallery
Trompie Omnibus 6 (3-in-1) Nav Image 1

Trompie Omnibus 6 (3-in-1)

$9.99 $11.99


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders NB
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

In Trompie die waaghals wil die Boksombende graag vir die kort vakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.

In Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hul klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kerel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reel 'n eetstaking.

In Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!