🎁 Final Month Special: 15% OFF + Free Shipping on Most Items! Don't Miss Out - Shop Now! ✨

Shopping Cart

Sub Total: $0.00
Total: $0.00
Checkout

Search Products

Tyd om te skaats Image 1
View Media Gallery
Tyd om te skaats Nav Image 1

Tyd om te skaats

$9.00 $11.00


Tags:

Afrikaans Age 10 - 13 Fiksie Kinders Lapa
Estimated Delivery:
0 people are viewing this right now
Guaranteed Safe Checkout
Trust
Trust
  • Description

Hannah is vasgekeer......

Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar uitgewaste jeans. Vas tussen haar pa se rugbesering terwyl hy plastiek-warlord speel en die wereld vanuit sy studeerkamer probeer red. Vas in haar onvermoe om haarself te laat geld. Sy is moeg vir wegkruip, moeg om die enigste agter-die-klip-tiener te wees en te vries wanneer sy moet vlieg.

Totdat Lua onverwags 'n paar ou rollerblades vir Hannah gee en haar help om kelnerin by die akwarium se koffiewinkel te word.....

Hannah kom voor 'n keuse te staan: veg, vlug of vries? Sy kies!!